BANKTRANSAKSIE WAARSKUWING
NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Ons sal nie ons bankbesonderhede verander nie. Ignoreer asseblief enige gewysigde bankbesonderhede wat oënskynlik deur middel van elektroniese pos of enige ander manier van hierdie kantoor ontvang is.
KONTAK ASSEBLIEF ONS KANTOOR OM ONS TRUST BANKREKENING BESONDERHEDE TE BEVESTIG VOORDAT ENIGE BETALINGS GEDOEN WORD.
Geen betaling sal aan enige kliënt gemaak word sonder bewys van kliënte se bankrekeningbesonderhede nie. Ons sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese gely as gevolg van betalings gemaak op bedrieglike instruksies om bankbesonderhede te wysig nie.