BESTORWE BOEDELPRAKTISEERS
Ons span bestaan uit kundiges in die opstel van Testamente, beplanning van Boedels, likwidasie van Boedels van begin tot voltooiing. Ons staan ook Eksekuteurs van Boedels by met die administratiewe aspekte van die versorging van Boedels.
Ons het 'n span konsultante en agente landwyd wat bystaan met die vaartbelyning van die hantering van boedels.
